Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Toerismes Kw1 Motorhuur - Coggle Diagram
Toerismes Kw1 Motorhuur
Addisionele & bykomende bykostes & heffings
Die huurder hoef net die kostes te betaal wat op hom toegepas is & op die motorverhuringspakket
Tipes heffings
Toerismeheffing
Bedrag gehef op toeris wat motor huur in terwyl in SA
Verpligtend
1% v finale motorhuur rekening
Brandstofdeposito's & heffings
Vertuig word met vol tenk brandstof verskaf
Deposito moet betaal word vir alle brandstof gebruik
Verpligtend
Koste hang af v die hoefveelheid brandstof gebruik & hoe vol tenk teruggaan
Lughawebybetaling
Gehef as hoertuig v huurkantoor by lughawe gehuur word
Opsioneel
11% v totale bedrag
Fooi vir addisionele bestuurders
Bedrag betaal vir enige addisionele bestuurders anders as persoon wat kontrak teken
Verpligtend (bestuurders)
R22 p bestuurder p voertuig
Kontrakfooi
Bedrag gevra om huurooreenkoms op te stel
Verpligtend
R50
Afleweringskoste tydens werkure binne 25km v kantoor
Sodat klient nie na verhuringskantoor hoef te gaan nie
Opsioneel
R220
Afleweringsfooi tydens werkure verder as 25km
Sodat klient nie na verhuringskantoor hoef te gaan nie
Opsioneel
R220 & R7 per km
Afleweringsfooi naure verder as 25km
Sodat klient nie na verhuringskantoor hoef te gaan nie
Opsioneel
R420 & R7 per km
Afleweringsfooi naure binne 25km
Sodat klient nie na verhuringskantoor hoef te gaan nie
Opsioneel
R420
Oorgrens-magtingsfooi
Wanneer klient voertuig oor grens wil neem
Verpligtend vir voertuie wat grens oorsteek
R1 000
Bykomstige kostes
Babasitplek
GPS
Eis-administrasiefooi
Bedrag betaal om versekering terug teeis as ongeluk gebeur
Verpligtend as versekeringseis het
R500 p insedent
Verkeersboete-administrasiefooi
Bedrag wat betaal moet word as jy n verkeersboete kry terwyl jy gehuurde motor bestuur
Verpligtend as jy boete kry
R220 per boete + bedrag v verkeersboete