Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW - Coggle Diagram
LW
Filogenetiese boom
Definisie
Dit is diagram wat die verhouding tussen die biologiese spesies toon wat vermoedend die selfde voorvaders gehad het
Voortplanting by plante
Tipes
Ongeslagtelik
Slegs 1 ouer, nakomelinge het dieselfde genetiese samestelling as ouer
Geen gamete, proses vind plaas deur mitose
-
Nadele
Geen genetiese variasie, aanpassing by ander omgewingstoestande is moeilik
Nakomelinge deel swak eienskappe, as omgewing verander kan gevolg dodelik wees
Geslagtelik
2 ouers, genetiese materiaal word vermeng
-
-
Voordele
Groter genetiese variasie, meer aanpasbaar by veranderde omgewing
Basis v evolusie, vorm nuwe spesies
Genetiese materie vermeng, verminder kanse v oorerwing v siektes & swak eienskappe
Nadele
Proses is langer, gameetvorming vat tyd
Minder nakomelinge , verminder kans van oorlewing
-