Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Kw 2 Gr 11 Diversiteit v diere: filums - Coggle Diagram
LW Kw 2 Gr 11 Diversiteit v diere: filums
Arthropoda
Ontwikkel tot stelsel & segmentasie
Bilateraal simmetries
Selomaties
Bevat uitskeidings- & voortplantingsorgane
Seloom gevul met bloed nl.
hemoslle
Deurlopende spysverteringstelsel
Gespesialiseerde monddele
Effektiewe svk
Triploblasties
Kefalisasie
Die konsentrasie v senuwee & sintuie aan die voorkant v d liggaam
Geleedpotiges
6/8 bene
Ongewerweldes
Voorbeelde
Insekte
Spinagtiges
Veelpotiges
Skei
Feromoon
af
Eksoskelet
Uit
chitien
Ondergaan
metamorfose
Gesegmenteerde ligg
Verdeel in kop, bors, agterlyf
Elke segment het bepaalde funksie
Meer bevorderd
Grootste & suksesvolste filum
Leef in groot verskeidenheid habitatte
poteen
vlerke
Entomoloog
Insekkundige
Annelida
Ontwikkel tot stelsel & segmentasie
Bilateraal simmetries
Selomaties
Pseudoseloom
Hidrostatiese skelet
Bevat n bloedvatstelsel
Dorsale (Bo)
Ventrale (Onder)
Deurlopende spysverteringstelsel
Gespesialiseerde dele met
spesifieke funksies
om te verrig
Triploblasties
Ektoderm
Mesoderm
Endoderm
Bevat seloom
Organe ontwikkel hier
Kefalisasie
Die konsentrasie v senuwee & sintuie aan die voorkant v d liggaam
Aanhangsels
Nie ware aanhangsels nie
Borselhare
F(x)
Vasklou aan omgewing vir beweging
Tipe spiere
Keingspiere
Lengtespiere
Help met voortbeweging
Gesegmenteerd
Liggaam en liggaamsdele is georden
Platyhelmintes
Ontwikkel tot
organe
Bevat verteringsholte & weefsellae
Aselomaties
Bilateraal simmetries
Triploblasties
Ektoderm
Mesoderm
Geen liggaamsholte
Endoderm
Geen deurlopende spysvertelingskanaal & bloedvatstelsel
Sommiges
parasieties
soos lindwurms
Kefalisasie
Die konsentrasie v senuwee & sintuie aan die voorkant v d liggaam
Diffusie
Deur die vel
Goed ontwikkelende voortplantingstesel
Biseksueel (
Hermafrotiede
)
Cnideria
Ontwikkel tot
weefsel
Radiaal simmetries
Meer bewus oor omgewing
Aselomaties
Geen mesoderm
Geen bloedvatstelsel of deurlopende spysverteringstelse
Diploblasties
Bevat
senuweeselle
Ektoderm & endoderm
Nie sessiel
Kan rond beweeg
Selenteron
Opening na buite,
Sentrale liggaamsholte
Netelsel
Skiet uit en heg aan prooi
Soorte
Medusa
Poliep
Akwaties
Voedsel deur
diffusie
opgeneem
Porifera
Selluler
Geen organe of weefsellae
Asimmetries
Geen spiere of senuwees
Aselomaties
Sessiel
Kan nie beweeg nie
Oskulum
Groot opening waardeur water met voedingstowwe sirkuleer
Watervoeders
Filtreerders
Deur poriee
Wand bestaan uit
kraagselle
Bv minus basket
Geen bloedvatstelsel of spysverteringstelsel/opening
Diploblasties
Ekto- & endoderm dierek in kontak met water
Chordata
Ontwikkel tot stelsel & segmentasie
Bilateraal simmetries
Selomaties
Seloom goed ontwikkel
Geslote bloedvatstelsel
BLoed vloei v hart - liggaam - hart
Endoskelet
Bestaan uit been & kraakbeen
Gewerweldes
Rugkoord met senuweestelsel
Beter gekoordineerde bewegings
Dorsale rugmurg
Differensieer in brein & rugmurg
Kefalisasie
Die konsentrasie v senuwee & sintuie aan die voorkant v d liggaam
kieusplete
(embrio)
Eiersel + spermsel
Bevrugting
Sigoot
Mitose
Sel differensiasie
Triploblasties
Triploblasties
Klassifikasies v chordata v minste ontwikkel tot meeste
Visse
Amfibie
Reptiele
Voels
Soogdiere