Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Zombiefliek Hoofstuk 3 - Coggle Diagram
Zombiefliek Hoofstuk 3
Martin gaan vra om verskoning (apologise)
Drikus se ouers is nie vriendelik nie
Drikus se ma
Dink Martin is 'n tipiese "plotkind"
Naam is Barbara ('n vriendelike naam)
Drikus en Martin vra mekaar om verskoning
Dis die eerste keer dat Martin iemand slaan
Drikus sal nie die tydskrif laat weet waar Martin se ma bly nie
Drikus se kamer
Martin hoor snaakse geluide buite Drikus se kamer
Drikus kyk 'n grilfliek
Dit is 'n baie ou fliek
Die eerste grilfliek is in 1932 gemaak: White Zombie
1932 was 'n skrikkeljaar (leap year)
Dit kan deur 4 gedeel word (divided)
Bela Lugosi is 'n beroemde horror-akteur
Daar is plakkate van grilflieks teen sy mure
Daar is baie CD's van grilflieks in sy boekrak
Drikus se siekte
'n Drupnaald is in Drikus se arm
Drikus het limfkanker
Hodgin se siekte
Marinda, sy verpleegster (nurse) maak hom net seer as sy die naald indruk
Hulle dink dit is simpel om 'n siekte na iemand te venoem
Altzheimers, Parkinsons
Drikus se hare val uit van chemoterapie
Drikus gaan 'n zombiefliek maak
Martin kan deel wees as hy wil