Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Kw 1 - Coggle Diagram
LW Kw 1
Voortplanting met sade (spermatofiete)
Gimnosperme
Eienskappe
Ware wortels, stingels, blare
Dominantegenerasie = sporofiet
Blare
Naaldvormig
Skudblare
Keels
Vroulik
Groter
Dra ovariums
Manlik
Kleiner
Dra stuifmeel
In plaas v blomme
Bevat vaatweefsel
Xileem het geen vaatweefsels, maar
trageide
vir die vervoer water
Vervaardig spore & sade
Spore gee aparte oorsprong aan m & v gametofiete
Produseer sade
Naaksadig- Le op vrugskubbe
Dra geen vrugte
Voortplanting
Geen water, sade versprei deur
wind
Bevat kutikula
Transpirasie word verminder agv
Blare se vorm
Dik kutikula
Ingesinkte stumata
Gamete word beskerm deur keels
Penwortelstelsel
Voortplanting
Gimnosperme produseer m & v keels
m keels
Bevat stuifmeelkorrels met m gamete
v keels
Bevat ovum
m & v gameet versmelt
Sigoot vorm
Ontwikkel dan in embrio
Omsluit deur saad
Sade versprei deur wind
Angiosperme
Eienskappe
Vaatplante
Bevat ware wortels, stingels, blare
Produseer blomme & sade
Dominante generasie =
Sporofietgenerasie
Voortplanting
Benodig geen water
Spore & sade
Spore gee aparte oorsprong aan m & v gametofiete
Produseer sade
Blomme as voortplantingstrukture
Kelkblaarkrans
Omsluit ander blomkranse
Beskerm die blom in knopstadium
Buitenste blomkraans
Kroonblaarkrans
Helderkleurige opeenvolgende kroonblare
Vorm saam trompetvormige kroon
Lok insekte & voels vir bestuiwing
Andresium
Vorm manlike deel v blom- meeldrade
Helmknop besit stuifmeelsakkies waarin stuifmeel gevorm word
Ginesium
Binneste krans
Vroulike deel
Bestaan uit
Stempel
Styl
Vrugbeginsel
Bostandige vrugbeginsel is die vrugbeginsel aan bokant v kelkblare-, kroonblare & meeldrade op blombodem
Stingel
Bestaan uit knope & litte
Versterkingsweefsel
Verseker groei regop
Vaatweefsel
Kom in vaatbundels voor
Blare
Gunstige posisie vir sonlig - fotosintese
Blom
Blomme
Bestaan uit
Periant
Andresium
Ginesium
Posisie maklik bestuif kan word
Saadlobbe
Eensaadlobbige
Blare
Parallelarig
Bestaan uit blomkrans =
perigoon
Tweesaadlobbige
Blare
Netarig
Blomplante
Monokotiel
Blomdele in veelvoude v 3/6
Perigoon onderskei nie tussen kelk & kroonblare
3 hokkige vrugbeginsel
Meeldrade
2 kranse v 3 gerangskik
Bywortelstelsel
Blare
Parallelarig
Dikotiel
Blomdele in veelvoude v 4/5
Onderskei tussen kelk & kroonblare
1 hokkie vrugbeginsel
Meeldrade 5/10
Penwortelstelsel
Blare
Netarig