Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
E bediening - Coggle Diagram
E bediening
Watter uitkomste is belangrik
n internasionale bekende "one stop shop"
maak lusse toe deur te meet, beplan, implimenteer, meet
mag miskien deel word van n gemeente
nuwe gemeentes stig
skep herskep gemeetes op die platteland
evangeliseringsgroepe
aktiveer jongmense tot gemeenskapsprojekte
Spesifikasies
UIbreibaar
Moet skaleerbaar wees
Buigbaar
Enige tipe leer kan aanhak
Taal invariant
afrikaans engels, ander tale outomaties
100% soekbaar
Asse: teks, bron persoon, kompleksiteit, word map, formaat,maw preek, dagstuk, verduideliking, datum,
Inligting, as teks, klank en video
Filters, met aanduiders
bronverwysings, met gewigte,
gewigte: betroubaarheid, geldigheid, nuttigheid
Dinamiese bereik: van eenvoudig tot baie intensief
produkte
speelarea oop vir almal met streng redigering
PUSH area vir inligting
databasis met alle ou besluite
notules
kennisbasis databasis
databasis
skakel na geredigeerde ander bronne
netwerk van kundigheis
vryf my rug dan vruf ek joune area
program en almanakke
skedules en Gantt kaarte
lys van betrokkenes
Verdeel in 4 groepe
Kognitief/kennis
Affektief/sosiaal
Effektief/Doen
Preek is som van die dele
Predikant in 'n boks
Netwerk van leer ouderlinge
koppel met databasis
Preke in 'n tas
Kognitief
Gemeente se belydenisse sandput
My eie belydenisse
Standpunte sandput
Streng reels met hekkie en komitee
Effektief/Doen
Almal wat kundig is met enigiets is op die speelgroepie
lys van verskaffers en diensverskaffers
skakel met
Affektief / ondersteun
skakel met ander ondersteuningsgroepe nin RSA
Een whatsapp speelgroepie met almal wat interpersoonlik sensitief is
Lys van alle diensverskaffers en hulp
Diakens Doen SLEGS koordinering
Moet uiters min hulpbronne gebruik
geoutomatiseer
slegs 4 kanale en n databasis
Bestuur werk AAN stelsel die res werk IN die stelsel
Aan wie
Nuwe uitreik
nasionaal
internasionaal
Afgesonderdes
Binne bereik
Buite bereik
Tronke ens werksgebonde
Spesiale behoeftes
Spes behoeftes tov materiaal
Spes behoeftes agv persoonlikheid
Spes behoeftes maar deel van gemeente
agv omstandighede siekte, vervoer ouderdom ander land
Die internet gemeenskap
benodig iets spesifieks
inligting
vriendskap
Wil deel wees van netwerke
raad
wil iets bons/redeneer
wil deel wees aan n erediens
los mense
jongmense sonder kerkverband
gemeentes sonder predikant
Ou mense in oue tehuise
Moontlike idees
Prediker in n boks
elektronika
gebundelde hulpbronne
netwerk van kundigheid
met finansies
Databasis van geskepte materiaal
Tools om ander materiaal te laai, soos bots, vertalers ens
How to:
Eksegese
ly (ei) n kleingroep
Hoe om 'n saalopening te doen
hoe om in die openbaar te bid
Hoe evalueer n mens n dokument van n ander tradisie
Hoe hanteer `n Christen konflik
Hoe om n geprek met n ongelowige te voer
hoe reageer n mens in vyandige/spottende omstandighede
hoe hanteer ek as kind n vyandige omgewing by die skool/universiteit
hoe begelei n mens n kleuter op die pad van geloofsontwikkelikng
Tienergelowige
hoe `n gelowige terugslae in die lewe hanteer
Die Christen en besluitneming
Hoe weet ek dat ek `n kind van God is
Hoe verkondig mens die Woord van God in die werksomgewing
bou n model waar mense kan kwalifikasies kry
toolboks vir evangelisering gemeenskapsprojekte
Moontlike probleme
tegniese probleme
skep van materiaal
regte mense
onderhoud en instandhouding
verval in ou groef