Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Taal teorieë - Coggle Diagram
Taal teorieë
Monitor Mode: 5 Hipoteses
Die teorie is ontwikkel deur Stephan Krashen
Aanleer leer
Streng skeiding tussen bewuste en onderbewuste leer
Monitor
Taalkennis wat bewustelik is
Insette
Taal word aangeleer deur verstaanbare insette op 'n vlak wat effens hoër is as wat die leerder reeds kan verstaan
Natuurlike orde
Leer die taal in 'n vaste orde
Affektiewe filter
Leerders moet ontspanne en oop wees vir leer
Maslow se motiverings teorie
Fisiologiese behoeftes
Kos, water, hitte en rus
Basiese behoefte
Veiligheidsbehoeftes
Veiligheid en sekuriteit
Basiese behoefte
Behoort en liefdesbehoefte
Intieme verhoudings en vriende
Sosiale behoefte
Agtingsbehoefte
Gevoel van prestasie
Ego gedewe behoefte
Selfaktualisering
Bereik van volle potensiaal
Selfvervulling behoefte
Teorie van kognitiewe ontwikkeling
Die teorie is ontwikkel deur Jean Piaget
Die teorie bestaan uit 4 stadiums
Sensormotoriese periode, tussen 0-2 jaar.
Periode voor die operasie, tussen 2-7 jaar.
Periode van spesifieke bedrywighede, tussen 7-12.
Tydperk van formele bedrywighede, wat van 12 jaar plaasvind.
Die teorie het onstaan deur waarneming en buigsame ondervraging.
Ysberg Teorie
BIKV (Basiese Interpersoonlike Kommunikasie Vaardighede)
Basiese taal vaardighede
Praat en luister vaardighede
Sluit nie geletterdheid in nie
Sluit die woordeskat van gesprekke in
KATV (Kognitiewe Akademiese Taalvaardighede)
Formele en akademiese registers van die taal
Na die ouderdom van vyf
Sluit hoë vlakke van geletterdheid in
Die teorie is ontwikkel deur Jim Cummins