Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Tweede taal Teorie : - Coggle Diagram
Tweede taal Teorie :
Jean Piaget Konstruktivisme : teorie
Volgens Jean Piaget se teorie het kinders vier verskillende stadiums van verstandelike ontwikkeling:
Sensorimotoriese stadium (geboorte tot 2 jaar)
Pre-operasionele stadium (2-7 jaar)
Konkrete operasionele stadium (7-11 jaar)
Formele operasionele stadium (12 jaar en ouer)
Hierdie teorie fokus op die aard van intelligensie.
What is Konstruktivisme? Dit is 'n leerteorie wat bevestig dat kennis verkry word deur:Aksie, Refleksie
en Konstruksie.
Volgens Piaget is 'n taal onafhanklik van denke en hy het beweer dar denke kom voor taal.
Ontwikkeling by kinders hou nie net verband met verkryging van kennis nie.
Volgens Piaget, dink kinders anders en sien die wereld anders as volwassenes.
Kinders is nie passiewe leerders nie, hulle bou aktief informasie oor hulle omgewing.
Lev Vygotsky Sone van Proksimale ontwikkeling
Lev Vygotsky se werk speel 'n funfamentele rol in sosiale interaksie.
Wat is sone van proksimale ontwikkeling? Die konsep word gesien as eerstens wat 'n kind self kan bereik en tweedens wat 'n kind sal kan bereik met jou leiding en motiveering. Hierdie term word ook gebruik om 'n leerder se potensiaal te beskryf.
Vygotsky en Piaget het baie verskillende teoriee gehad. Vygotsky het geglo dat denke en taal albei vroeg ontwikkel, maar dat aparte funksies saamsmelt wanneer die kind innerlike spraak begin gebruik.
Lev was 'n sielkundige en onderwyser wat 'n teorie ontwikkel het oor hoe ons sosiale interaksies on kognitiewe ontwikkeling beinvloed.
Vygotsky beklemtoon hoe belagrik 'n ouer se rol , want dit speel 'n groot rol in 'n kind se kognitiewe ontwikkeling.
Bronnelys
• Anoniem, 2023. Lev Vygotsky’s Theory of child development. [Online] <
https://www.gowriensw.com.au/thought-leadership/vygotsky-theory#:~:text=Vygotsky's%20social%20development%20theory%20asserts,an%20independent%20journey%20of%20discovery
. > Accessed on 3 April 2023.
• Bilash, O. 2009. Cummins' interdependence hypothesis [Online] <
https://sites.ualberta.ca/~obilash/iceberg.html
> Accessed on 3 April 2023.
• Brau, B. 2020. Constructivism. [Online] <
https://edtechbooks.org/studentguide/constructivism#:~:text=In%20conclusion%2C%20constructivism%20is%20a,the%20creation%20of%20new%20knowledge
. > Accessed on 3 April 2023.
• Nortje, A. 2021. Piaget’s stages: 4 stages of cognitive development & theory. [Online] <
https://positivepsychology.com/piaget-stages-theory/#:~:text=Piaget%20argued%20that%20children's%20cognitive,changes%2C%20reflecting%20these%20cognitive%20developments
. > Accessed on 3 April 2023.
• Main, P. 2020. Jean Piagets Theory of Cognitive development. [Online]. <
https://www.structural-learning.com/post/jean-piagets-theory-of-cognitive-development-and-active-classrooms#:~:text=The%20Theory%20of%20Cognitive%20Development,world%20(Miller%2C%202011
) . > Accessed on 3 April 2023.
Jim Cummins: Die Ysberg teorie :
Cummins se ysbergmodel word visueel geteken as 'n ysberg wat net twee punte het wat by die water uit steek. Die twee punte verteenwoordig twee verskillende tale en hoe die twee tale onderskei kan word.
5 Vlakke om 'n tweede taal aan te leer: 1. Voorproduksie (0-6 maande) 2. Vroee voorproduksie (6 maande tot 'n jaar) 3. Toespraak ontstaan (1-3jaar) 4. Intermediere vlotheid (3-5 jaar) 5. Gevorderde vlotheid (5-7 jaar)
BICS: Die term beskryf die ontwikkeling van jou vlotheid in jou tweede taal. Dit neem gewoonlik 2-3 jaar om te ontwikkel.
Volgens Cummins staan CALP vir:" Cognitive academic language proficiency.
CALP:Dit beskryf taal in akademiese siening en moet verstaan word en sluit formele taal in, dit neem gewoonlik tussen 5-7 jaar om te ontwikkel.
Die ysberghipotese verwys na die verhouding van die eerste taal tot die aanleer van 'n ander taal.
CUP, "Common underlying Proficiecy". Word deur Cummins beskryf as die "een ballon-teorie" die teorie beweer dat vaardigheid wat meer kognitiewe veeleisende take behels is algemeen in tale.
Volgens Cummins staan BICS vir : "Basic interpersonal communication system":