Coggle requires JavaScript to display documents.
ʼn akademiese dissipline, (soos enige vakdissipline is filosofie ʼn wetenskap)
met die unieke taak om ʼn kategoriese raamwerk van fundamentele onderskeidings te kan ontwikkel, (vakwetenskaplikes kan nie ʼn geheelperspektief vorm nie en berus daarom op filosofie om die raamwerk waar vanuit gewerk word te verskaf)
met inagneming van kontemporêre empiriese navorsing (noue kontak tussen filosofie en vakwetenskappe is wisselwerkend aangesien resultate van wetenskaplike studie invloed kan uitoefen op filosofiese raamwerke wat derhalwe hersien word)
sodat hierdie raamwerk as oriëntering en interdissiplinêre skema kan funksioneer (die manier hoe ons dink oor die verhouding tussen verskillende akademiese dissiplines weerspieël filosofiese beginsels).