Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
TOER PARKE Kw 3 - Coggle Diagram
TOER
PARKE
Kw 3
Oorgrens-bewaringsgebiede
Def
Strek oor lande se grense & sluit gebiede in met verskillende bewaringspraktyke
Bv
Private wildreservate, kommunale gebiede
Limpopo/Shashe-bewaringsgebied
Weerskante van internasionale grense v Botswana, SA en Zimbabwe
Plante
Kremetartboom
Mlalapalms
Wat kom in bewaringsgebied voor
Mapungubwe Nasionale park, deel v Mapungubwe- Kulturele Landskap,
Wêrelderfenisgebied
Maloti-Drakensbergs-bewaringsgebied
Lesotho & SA
Diere
Drakensberg-broodboom
Orgideë
Baard- & Kaapse aasvoël
San-rotskunste van 4000 jr kom in grotte en rotsskuilinvs voor
Volhoubare toerisme
Def
Doel v bewaring & beskerming v bronne sodat toekomstige ginerasies dit ook gebruik
Alle aandeelhouers in toerismebedryf het verantwoordelikheid om broonne te bewaar
Noodsaaklikheid v volhoubare praktyke in toeriste-ondernemings
Regering & toeriste ondernemings verseker dat praktyke aandeelhoiers byvoordeel
Negatiewe faktore minder as positiewe faktore
3 pilate v volhoubare toerisme
Ekonomiese impak
Binnelandse en internasionale toeriste bring geld in gemeenskappe, lei tot geoei in gebied
Impakte
Positief
Toerisme, inkomsteskepper
Toerisme skep werksgeleeenthede
Toerisme beïnvloed betalingsbalans
Toerisme genereer beleggings
Negatief
Inflasie
Pryse styg
Lekkasie
Eienaar neem wins uit gebied
Eksterne koste
Oorafhanklikheid v toerisme
Verminder negetiewe impak deur
Neem plaaslike inwoners in diens
Ondersteun plaaslike entrepreneurs
Sluit plaaslike inhoud by produnkte in
Bied toeriste geleenthede om kuns te koop
Sosiale impak
Toeriste wat ander kulture as hulle het en met inwoners inmeng
Interaksie kan P of N impak hê
Misverstande ontstaan oor sekere gedragte
Impakte
Positief
T skep bewustheid van tradisies, kulture
T skep begrip tussen mense v kulture
Kultuurerfgoed word bewaar
Plaaslike gemeenskap ontwikkel trots
Attraksies kan werkskepping aanbied, verlig armoede
Attraksies bewaar aspekte v plaaslike kultuur
Negatief
Toename in misdaad & geweld
Kultirele veranderings
Geld verdien kom nie by plaaslike gemeenskap uit nie
Spanning tussen teoeriste en plaaslike inwoners ontstaan
Negatiewe gedrag deur toerists
Vermindering v negatiewe impak
Toeristeondernemings moet saam plaaslike komitees werk om probleme in ag te neem by proses v beplanning & besluitneming
Omgewingsimpak
Impakte
Positief
Toename in pogings om natuur te bewaar- verkry inkomste
Toename in biodiversiteit
Verbetering v mensgemaakte omgewing
Verbetering in omgewingsbestuurstelsels
Nagatief
Lugbesoedeling
Geraasbesoedeling
Visuele besoedeling
Toename in vaste afval en rommelstrooiery
Toename in vloeibare afval
Agteruitgaan v fauna en flora
Druk op bronne
Verlies aan natuurlike habitat
Opeenhoping - te veel mense op een plek
Vandalisme - vernietiging v privaat, openbare eiendom
Toerisme lei tot toename in getal mense in toeristegebiede
Ontwikkel groeiende behoefte aan hulpbronne, lei tot toenemende druk op omgewing
Vermindering v negatiewe impakte
Toepassing v 3 begeippe:
Verminder
Hergebruik
Herwin