Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
TOER WILDTUINE Kw 3 - Coggle Diagram
TOER
WILDTUINE
Kw 3
Luukse private wildtine
Shamwari
Oos-kaap
Born Free Big Cat-reservaat
Groot 5
Madikwe
In Noord v NoordWes
Private vliegveld
Groot 5
Phinda
Noord-KwaZulu-Natal
7 verskillende verblyf plekke
Groot 5 & 400 voëls
Sabi-Sabi
Suidelike deel v Kruger Nasionale Wildtuin
Groot 5, fuana en flora spesies
Botaniese tuine
SANBI
Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteit-instituut
In beheer v alle botaniese tuine in SA
Hoofdoel
Versamel en bewaar plante
Besigtingbdeur publiek en wetenskaplike navorsing oor spesies
Kirstenbosch Botaniese Tuin
Beroemd a.g.v
Skoonheid en diversiteit v Kaapse flora
Kenmerke
Kweek net inheemse plante
Verskeie fynbosflora
Natuurlike woud
Die Walter Sizulu Botaniese Tuin
Roodepoort, Gauteng
Savanna, grasland, slantspesies
Die Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin
Bloemfontein
Grasland en woudplante
Antieke gefossileerde boom