Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
TOER
FAUNA & FLORA
Kw 3 - Coggle Diagram
TOER
FAUNA & FLORA
Kw 3
Konsepte
Ekosisteem
Alle lewende & nie-lewende dinge wat in gebied voorkom, en interaksie
Spesie
Groep lewende dinge wat dieselfde lyk, optree.
-
-
Wild
Alle soogdiere, reptiele, voëls en seelewe wat in wild voorkom
-
-
-
Uitheems
Plante & diere wat v ander streek na nuwe gebied gebring word, kom nie natuurlik daar voor nie
Uitgesterf
Spesie totaal uitgesterf het, bestaan nie meer nie
Kwynend
Toestand v spesie waarvan getalle afneem as gevolg van jag, stropery, siektes
-
-
-
-
-
Massatoerisme
-
Groot getalle, negatiewe impak op natuurlike omgewing v gebied
Oorgebruik
Oormatige gebruik v spesifieke hulpbron, lei tot negatiewe impak op natuurlike omgewing
-