Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
TOER ATTRAKSIES IN PROVINSIES Kw 3 - Coggle Diagram
TOER
ATTRAKSIES IN PROVINSIES
Kw 3
Vrystaat
Boontjievormige provinsie
Lewendige landboubedryf
Bekend vir
Broodmandjie v SA
Hoofstad
Bloemfontein
Belangrikste attraksies
Vredefort-koepel
Geskep deur metioriet
Oudste en grootste metioriet trefterrein in wêreld
2005 verklaar as
wêrelderfenisgebied
Aktiwiteite
Perdry
Vlotry
Stap
Brouery waar
witblits
gestook word
Golden Gate-hooglandpark Nasionale Park
Naam ontleed
Goue kleur v
sandsteenkranse
Skaars baard-aasvoël
Ontspannings akt
Rolbal
Tennis
Akt
Wildritte
Voetslaan
Mpumanaga
Naam
Land v opkomende son
Kruger Nasionale Park
Hoofstad
Mbombela
Belangrikeste attraksies
Pelgrimsrus
Nasionale monument
Aktiwiteite
Goudwas
Museums
Delwer vind goud op plaas
Bourke's Luck se kolkgate
Veroorsaak deur
watererosie
Blyderivier Canyon
Derde grootste canyon
Natuurwonder
God's Window
Panaramiese uitsig
Inheemse reënwoude
Noord Kaap
Grootste provinsie, minste mense
Bekend vir
Diamantbedryf
Hoofstad
Kimberley
Belangrikste attraksies
Groot gat & mynmuseum
Eerste diamant gevind,
Eureka
Groot gat oorblyfsel v myn
Grootste mensgemaakte gat in wêreld
Brulsand v die witsand-natuurreservaat
Natuurwonder
Reservoir was rooi-oksied uit duine
Namakwaland se blommeprag
Meer an 3500 plantspesies
Beste besoek tyd
Aug, Sep. Tussen 11:00 en 16:00
SALT
Sutherlands
Grootste teleskoop in Suidelike halfrond