Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW ASSKELET Kw 3 - Coggle Diagram
LW
ASSKELET
Kw 3
Ribbekas
Bestaan uit
12 borswerwels
12 pare ribbe
Smal, plat, boogvormige bene
Ribbe aan agterkant aan werwelkolom geheg
Sternum
Lang, plat been
Eerste 7 pare
Voorkant v ligg
Vasgeheg direk aan sternum met kraakbeen
Ware ribbe
T¹ - T⁷
Laaste 2 pare
Nie aan sternum vasgeheg
Swewende ribbe
T¹¹ - T¹²
Volgende 3 pare
Met kraakbeen aan voorafgaande rib geheg
Vokrafgaande rib
Vals ribbe
Funksies
Beskerm organe in borsholte
Speel rol tydens asemhaling
Beweging v ribbekas vergroot/verklein borsholte - ribbe & tussen ribspiere