Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW VERVOERSTELSEL IN SOOGDIERE Kw 3 - Coggle Diagram
LW
VERVOERSTELSEL IN SOOGDIERE
Kw 3
Bloedsirkulasiestelsel
(kardiovaskulêre stelsel)
Bestaan uit
Hart
Pomporgaan
Bloedvate
Buise vir bloedvloei
Bloed
Vloeistof, vervoermiddel
Geslote bloedsirkulasie stelsel
Kenmerke
Bloed beperk tot bloedvate
Bloed in bloedvate gepomp, bereik liggaamsweefsel
Bloedvate vertak
Verkoer bloed tussen selle vir uitruil v gasse, voedingstowwe, afvalstowwe
Bloed terug na hart
In bloedvate met kleppe, vloei slegs in 1 rigting
4 kamers
Funksioneer as 2 aparte pompe
Na sirkulasie deur liggaam
Onder druk na longe gepomp om suurstof op te neem
Hoë tempo v suurstofryke bloedvloei - handhaaf hoë vlak v aktiwiteit
Menslike sirkulasiestelsel
Dubbele sirkulasie stelsel
Verkillendes
Pulmonêre sirkulasiestelsel
Bloed vloei van hart na longe en terug
Gedeoksigeneerde bloed verlaat RV deur pulmonêre arterie en vloei na longe
Bloed gee deur diffusie, koolstofdioksied aan longe en absorbeer suurstof v longe
Geoksigeneerde bloed vloei met pulmonêre venes terug na LA
Sistemiese sirkulasiestelsel
Bloed vloei v hart na res v liggaam en terug
Geoksineerde bloed verlaat LV deur aorta en vertak deur ligg in kleiner arteries,
arteriole
en dan in kapillêre vate, vertak tussen weefsels
Uitruiling
O
CO
Voedingstowwe
Afvalstowwe
Tussen bloed in kapillêre vate & weefselselle
Kapillêre vate
Verenig en vorm venules & venes
Gedeoksigeneerde bloed
Met inferior- en superior vena cavae terug na RA