Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
(Sosiale impak) - Coggle Diagram
Sosiale impak
Impakte
Positief
T skep bewustheid van tradisies, kulture
T skep begrip tussen mense v kulture
Kultuurerfgoed word bewaar
Plaaslike gemeenskap ontwikkel trots
Attraksies kan werkskepping aanbied, verlig armoede
Attraksies bewaar aspekte v plaaslike kultuur
Negatief
Toename in misdaad & geweld
Kulturele veranderings
Geld verdien kom nie by plaaslike gemeenskap uit nie
Spanning tussen teoeriste en plaaslike inwoners ontstaan
Negatiewe gedrag deur toerists
Vermindering v negatiewe impak
Toeristeondernemings moet saam plaaslike komitees werk om probleme in ag te neem by proses v beplanning & besluitneming
Toeriste wat ander kulture as hulle het en met inwoners inmeng
Interaksie kan P of N impak hê
Misverstande ontstaan oor sekere gedragte