Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Atoomstruktuur - Coggle Diagram
Atoomstruktuur
Neutrale atooom
protone = elektrone
massa van n proton: 1u
massa van nproton = massa van n neutron
massa van elektron = 1/1840 * u
Definisies
Valens elektron
Elektron in die buitenste energievlak van n stoom
Isotoop
Element met dieselfde aantal protone maar met verskillende aantal neutrone
Orbitaal
Die ruimte waar dit die waarskynlikste is om n elektron aan te tref
Isotope
party elemente kom natuurlik in 2 vorme voor
chloor - 35 & chloor - 37
altwee het steeds 7 protone maar het verskillende aantal neutrone
Element X kom in drie natuurlike vorme 30% as X29, 22% as X30, 48% as X31 Wat is die relatiewe atoomamassa
((30
29) + (22
30) + (48 * 31)) / 100
3018 \ 100
30.18
N atoom bestaan uit:
N kern met:
Protone wat posteif gelaai is
Neutrone wat nutraal is
N ruimte om n kern met
energievlakke rondom die kern wat negatief gelaaide elektrone bevat