Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Stroombane - Coggle Diagram
Stroombane
Stroom
gemeet in Amphere (I) maar nooit Amphere genoem nie
I (stroom) = Q (lading C)/ △t (tyd s)
1A = 1C / 1s = 1C.s-1
Serie stroombane:
At is konstant
At = A1 = A2
Paralelle stroombane
At is verdeel
At = A1 + A2
I = 1/R met V konstant
Potensiaalverskil (Spanning)
Gemeet in volts (V) maar nooit volt genoem nie
V (potensiaalverskil) =
W (oordrag van energie J) / Q (lading C)
1V = 1J / 1C
Volt = potensiele energie per eenheids lading
potensiele energie / eenheids lading
J / C = J.C-1
Serie stroombane:
Vt is verdeel
Vt = V1 + V2 ...
Paralelle stroombane
Vt is konstant
Vt = V1 = V2
Weerstand
Gemeet in ohm (Ω)
R = V / I
n resistor is n swak geleirer van eklektrisiteit:
N resistor skakel elektrise energie in enige ander form van energie bv hitte
Serie stroombane:
Rt is verdeel
Rt = R1 + R2
Paralelle stroombane
Rt is verdeel in breuke in
1 / Rt = 1 / R1 + 1 / R2
Definisies:
Potensiaalverskil
Die werk gedoen per eenheid posetiewe lading
Stroom
Die tempo van die vloei van lading
Ohm se wet
Die stroom deur n geleir is direk eweredig aan die potensiaalverskil oor die geleir by konstante tempratuur
Weerstand
'n Materiaal se weerstand teen die vloei van elektriese stroom