Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
FW kw 2 Voorstelling v chemiese veranderinge, Kwantitatiewe aspekte v…
FW kw 2 Voorstelling v chemiese veranderinge
Tipes
Sinsnede
Woordvergelyking
Chemiese vergelyking
Die wet v d behoud v massa
Materie kan verander v vorm, maar nie vernietig/verlore word nie
Kwantitatiewe aspekte v chemiese verandering
Mol
SI eenheid v hoeveelheid v
'n stof
Avogadro se getal
Die aantal deeltjies in 'n mol
6.022
Molere massa
Die massa v 1 mol v 'n chemiese stof
g.mol
Mol vergelyking
Molere volume v gasse
1 mol gas beslaan 22.4 dm by standaard temp & druk
Konsentrasie
Maatstaf v hoeveelheid opgeloste stof wat in gegewe volume vloeistof opgelos is
mol.dm
Vergelyking
Stoichiometriese berekeninge
Teoretiese opbrengs/
Samestelling