Media: Televisie, radio, tydskrifte, koerante, musiek, slimfone en internet. Die media beïenvloed jou selfbeeld en die vorming van jou selfkonsep: hoe jy wil lyk, watse klere om te dra en hoe jy jouself voorgee en optree. Die media kan 'n persoon op 'n goeie en slegte manier beïnvloed vir bv. Dit is goed om gesond te wil wees effektief te kommunikeer 'n goeie vriende te wees en probleme op te los. Waar inteendeel die invloed van die media om soos byvoorbeeld die volgende te wees: aggressief, disrespekvol of lui is 'n negatiewe invloed.