Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Kw 2 LW Transpirasie - Coggle Diagram
Kw 2 LW Transpirasie
-
Guttasie
Wanneer die humiditeit in lug hoog is, is diffusiegradient tussen die intersellulere lugruimtes & lug buite die blaar baie laag
Transpirasie vind stadiger plaas, of stop
Dit vind plaas waar waterdruppels deur klein openinge, hidatodes, op d blaarrande, uitgepers word
-
Hoe waterdruk, lae transpirasie versnel guttasie
-
Belangrikheid
-
Verdamping v water vanaf blaaroppervlak, koel die plant af
Verwelking
Wanneer plante meer water deur transpirasie verloor as wat plant se wortels kan absorbeer, verwelk plant
-
Potometer
Gevolgtrekking
Wind
Lugborrel beweeg vinniger as onder normale toestande, transpirasietempo versnel
Hoe humiditeit
Lugborrel beweeg stadiger as onder normale toestande, transpirasietempo word vertraag
Hoe temperatuur
Lugborrel beweeg vinniger as onder normale toestande, transpirasietempo versnel
Hoe ligintensiteit
Lugborrel beweeg vinniger as onder normale toestande, transpirasietempo word versnel
-