Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Teg KWT 1 - Coggle Diagram
Teg KWT 1
Module 1:
Eenheid 1: Raamstrukture
Raamstruktuur: 'n Raamstruktuur is 'n struktuur wat bestaan uit verskeie rigiede lede wat geheg word om 'n raamwerk te vorm. Hierdie verskillende lede word strukturele onderdele genoem.
Hoofstyldakkap: Die hoofstyl dakkap het een vertikale hoofstaander op ;n horisontale bindbalk wat deur daksperre ondersteun word om twee driehoeke te vorm. stutte word bygevoeg vir ekstra ondersteuning. Die dak sparre absorbeer en versprei die kompressiekrag wat toegepas word op die struktuur. Die bindbalk en hoofstaander absorbeer die spanningskragte. Die Hoofsty; dakkappe word gebruik vir eenvoudige dakkappe en brue.
Hangstyl dakkap: Die hangstyl dakkap het twee vertikale staanders op 'n horisontale bindbalk wat ondersteun word deur daksparre om twee driehoeke te vorm. Hierdie dakkap kan oor langer afstande as 'n hoofstyl dakkap span. Daksparre word gewoonlik oor 'n dakkap geplaas om 'n driehoekige dak te vorm
Die doel van strukurele onderdele: Die strukrele onderdele wat seel van dakkape verm het alamal 'n spesifieke doel. Hul doel is om kragte te weerstaan en ondersteuning te bied. die sparre en stutte weerstaan kompressie en spanningskragte en die staanders bied ondersteuning en weerstaan teen kompressiekragte.
Interne ondersteuning; Sparre en stutte bied eksterne ondersteuning. Raamstrukture gebruik ook interne verstewigings tenieke.
-
-
Interne ondersteuning: Pilone/Kragpale: Pilone/Kragte is groot strukture wat gebruik word om swaar voorwerpe te ondersteun. Die maklikste herkenbare pilone is elektriese pilone, wat kraglune oor sroot afstande ondersteun.
Eenheid 2:
Die doel van struktrurele onderdele: Verskillende kragte werk op strukture en strukturele elemente uit. Die vier kragte waarna ons gaan kyk is Kompressiekrag; spanningskrag; skuifkrag; wringkragte
-
-
-
-
-