Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Kw 2 FW Golwe - Coggle Diagram
Kw 2 FW Golwe
Transversale golwe
Pulse waar al die deeltjies wat versteun word deur die pulse loodreg op d rigting v d puls beweeg
Golfspoed
Die afstand wat n golf beweeg per eenheid tyd
m.s
Frekwensie
Aantal opeenvolgende kruine wat verby gegewe punt beweeg in 1 sek
f (herts)
Periode
Die tyd wat dit neem vir 2 opeenvolgende kruine om verby n sekere punt te beweeg
T (sekondes)
Elektromagnetiese golwe
Planc se konstante
6,626 10 J.s
Foton
Kwantum lig
bv
X-strale
Gammastrale
Klankgolwe
Verdunnings & kompressie
Eienskappe
Toonhoogte
Hardheid
Sonar
Bereken diepte v oseaan
Interferensie
Konstrutiewe interferensie
Wanneer 2 pulse ontmoet om n groter puls te skep
Longitudinale golwe
Golf waar deeltjies v d medium in rigting parallel aan d voortplantingsrigting v d golf beweeg
Frekwensie
Die aantal opeenvolgende kruine wat verby n gegewe punt beweeg in 1 sek