Kw 2 Toerime Statestiek v binnelandse toerisme

Statistiek

Numeriese data, verkry deur navorsing

SSA & SA toerisme versamel toerismeverwante data in, interpreteer dit en trek tabelle & grafieke

Intraprovinsiale reise

Reise in dieselfde provinsie

Bv

Reis vanaf Pretoria na Johannesburg

Interprovinsiale reise

Reise tussen verskillende provinsies

Bv

Reis vanaf Mpumalanga na Limpopo

Doel van reis

Vriende & familie besoek (BVF)

Vakansie

Sake doen

Bywoning v Godsdienstige geleenthede

Mediese redes

Gemiddelde bedrag geld bestee per toeris

Seisoengebondenheid

Binnelandse vakansiereise is seisonaal meeste reise is in skoolvakansie

2009 was inkomste v binnelandse toerisme R22,4 miljard