Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Kw 2 Toerisme Afstandaanwysers & afstandtabelle, Kw 2 Toerisme…
Kw 2 Toerisme Afstandaanwysers & afstandtabelle
Afstandaanwysers
Dui afstand tussen dorpe & stede aan
Afstande tussen rooi knoppies + = T km
Reistyd
Hoeveel km jy rei/100 km/uur = hoe lank dit neem (uur)
Bv
581 km/ 100km,uur = 5,81 uur
Gemiddelde spoed word beinvloed deur:
Hoeveel keer jy langs die pad stop
Wettige snelheidspoed
Toestand v pad
Weeropstandighede
Afstandtabelle
Dui afstand aan tussen bestamming
Bruin kaart
Kw 2 Toerisme Binnelandse toerisme
Wat beteken dit?
Toeriste wat vir daguitstappies gaan, kort tye weggaan, vakansie hou in eie land
Buitelandse toerisme gee meer geld uit as binnelandse toerisme
Voordele wat binnelandse toerisme vir SA inhou:
Hoeveelheid
Suid-Afrikaners
wat op
toerismeverwante
reise gaan
neem toe
Ekonomie
Mense gee geld uit aan plaaslike gebiede as hul reis, dit dra by tot die
ekonomiese ontwikkeling
v plekke
Infrastruktuur, dienste, geriewe word in stand gehou & verbeter
Aanhou groei:
Toerismesektor kan groter bydrae tot ekonomie maak
Mense
Toerisme = arbeidsintensiewe sektor in ekonomie, benodig groot verskeidinheid vaardighede
Werkskepping in toerismebedryf & ander
Skep geleenthede vir individue in plaaslike gemeenskap om klein ondernemings te begin
Binnelandse toerisme skep geleentheid om meer v jou eie land, kulture, mense te leer ken
Omgewing
Skep bewustheid v
natuurlike
&
kulturele omgewing
Bewaring v omgewing skep bewustheid oor hoe belangrik dit is vir die huidige & toekomstige geslag
Faktore wat negatiewe impakte het:
Werkloosheidsvlakke
Hoe rentekoers of inflasiekoers
Hoeveelheid geld beskikbaar om uit te gee
Gebrek aan toeristekultuur