Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Kw 2 Toerisme Verskillende soorte toeristekaarte - Coggle Diagram
Kw 2 Toerisme Verskillende soorte toeristekaarte
Algemene kaart
Kontinent, streek, land
Fokus op tema in gebied
bv
Algemene verwysingskaart v SA wat bevolkingverspreiding toon
Padkaart
Dui paaie aan wat dorpe & stede met mekaar verbind
Afstande word aangedui
Toeris
Reistyd wil bereken
Straatkaart
Besonderhede oor straatplan v bepaalde stad of dorp
Kenmerke is sigbaar (museums, parke)
Toeriste
Weg vind in area
Politieke kaart
Plasing & grense v lande & provinsies
Toeris
Wys vir hul waar hul bestemmings is in verhouding met mekaar
Fisiese kaart
Toon natuurlike & mensgemaakte fisiese kenmerke v gebied (klimaatstreke, berge, riviere, damme)
Verskillende kleure word gebruik
Spesiale kaarte
Toon spesifieke gespesialiseerde inligting (klimaat, ligging lighawens)
Verskaf inligting oor treindienste
Kaarte met toeriste inligting
Toon inligting aan oor spesifiek gemik op toeriste
Toon kenmerke ( Nasionale parke, verblyf instellings, resaurante)
Kaarte met attraksies
Fokus op attraksies v gebied
nasionale parke, staproetes, werelderfenisgebied
Elektroniese kaarte
GPS (globale posisioneringstelsel)
Ontvang data v GPS-satelliete & skep dan kaarte, verskaf inligting oor breedtegrade, lengtegrade, hoogte bo seevlak
Toeris
Nuttig, onafhanklik per motor reis
Google earth
Internet gebaseerde hulpmiddel
Stel satelliet fotos voor v enige plek
3D uitbeelding
Google street view
Deel v GE
Presiese prente word vertoon asof jy in die strate loop
Google street maps
Beskikbaar op GE
Bied straatkaarte & roetebeplanner aan vir mense wat reis
Interaktiewe kaart
Reisverwante webwerwe verskaf die kaarte aan toeriste met nuttige inligting oor bestemmings
Inligting beskikbaar vir toeris
Algemene inligting
Akkommodasie beskikbaar
Dier & voellewe
Voorgestelde / aktiewe projekte
Weerstoestande