Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Kw 2 Toerisme Kaart terminologie & kaartsimbole - Coggle Diagram
Kw 2 Toerisme Kaart terminologie & kaartsimbole
Skaal
Verteenwoordig verhouding v d afstand op kaart tot afstand op grond
Afstandsaanwysers
Toon afstande tussen plekke op die kaart waar hul verbind
Rigting
Manier om d posisie v 1 plek in verhouding tot ander te beskryf
Tydsones
Breedte- & lengtegrade
Lengtelyn
Greenwich meridiaan
Verdeel aarde in oos & wes (Hemisfere)
Breedtelyn
Ewenaar
Noord & Suid
Ruitverwysings
Help om kenmerk op kaart te kry
Ruit
Koordineerstelsel, vertikale & horisontale lyne
UTK (universieele tydkoordinate)
IDL (internasionale datumlyn)
Lyn op 180 lengtegraad
Oos 1 dag vroeer as Wes
Wereldkaart v tydsones