Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Senuweeweefsel - Coggle Diagram
LW Senuweeweefsel
Woordelys
Aksons
Senuweevesel wat senuwee-impulse weg v selligaam v d neuron gelei na volgende dendriet
Dendriet
Senuweevesels wat senuwee-impulse na die selligaam v neuron gelei
Ontvang impulse van vorige akson
Interneuron
Neuron wat senuwee-impulse tussen sensories en motoriese neurone in brein & rugmurg gelei
Mielien
Vetagtige laag wat om die akson v neurone gedraai is
Motoriese neurone
Dra impulse vanaf die SSS na die
effektororgaan
(spiere & kliere)
Veroorsaak reaksies (beweging)
Skei ook stowwe af deur kliere
Def
Senuweeselle = neurone
Neurone laat senuwee-impulse deur liggaam beweeg
Interneuron
Konneksie tussen sensories & motoriese neurone
Impuls beweeg van selligaam na die dendriet van volgende neuron
Sensoriese neurone
Stuur impulse vanaf sintue na die sentrale senuweestelsel (brein & rugmurg)
Geaktifeer deur
Gehoor
Druk
Temperatuur
Lig