LW Epiteel weefsel
Def
Dun weefsel wat buitenste laag v d liggaam se oppervlak bedek
Voer spysverterings kanaal uit
Plaveiselepiteel
Voorkoms
Struktuur
Funksie
Bloedvate
Hart
Longe
Alvioli (longe)
Dun & plat, styfgepak
Vinnige duffisie v gasse in longe
Baie lae in buitenste vel = beskerming
Kubusepiteel
Voorkoms
Struktuur
Funksie
Kliere (sweetkliere, speekselkliere)
Nierbiuse (tiroiedklier)
Kubusvormig
Sekresie in kliere (sweet)
Absorbsie in niere
Ekskerasie (speeksel)
Kolomepiteel
Voorkoms
Struktuur
Funksie
Maag
Dunderm
Sensoriese organie (tong, oor)
Kolomvormig
Bekerselle skei slym af
Vinne opname v voedsel in dunder (villi-absorpsie)
Gesillieerde epiteel / Wimperepiteel
Voorkoms
Struktuur
Funksie
Neusholtes
Tragea
Fallopiusbuise
Kolomvormig
Bedek met sillia (vyn haartjies) sky mukis af
Mukis vang stof vas & verhoed dat vreemde deeltjies binnedring
Help met beweging v ovum / embrio na uterus
Help met beweging v sperms in liggaam v man
Saamgestelde / gestratifiseerde epiteel
Voorkoms
Struktuur
Funksie
Epidermis
Verskillende lae
Beskerming v binnelae v vel