Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
5.3 Intellektuele hindernisse - Coggle Diagram
5.3 Intellektuele hindernisse
Grootse % van hindernisse op Afrika kontinent
Kinders kan nie hul volle potensiaal bereik omdat hulle nie die nodige ondersteuning ontvang
Intellektuele gestremdheid is gestremdheid wat gekenmerk word deur beduidende beperkings in intellektuele funksionering, sowel as aanpasbare gedrag. Dit sluit daaglikse sosiale en praktiese vaardighede in. Hierdie hindernis ontstaan voor die ouderdom van 18 jaar.
Risikofaktore wat tot intellektuele gestremtheid bydrae
eksentriek
sistemiese invloede vanuit familie en skool
wanvoeding
geweld
besering
Skadelike en negatiewe verhoudings
intrinsiek
kom vanuit die leerder
genetiese faktore
Chromosoom-abonormaliteite
Psigologiese faktore
lei gewoonlik tot meer ernstige intellektuele hindernisse
kombinasie van verskillende hindernisse gee dikwels ook aanleiding tot intellektuele hindernisse
Waterhoof
Epilepsie
Serebrale verlaming
Outisme
Sekere sensoriese gestermthede
Vaardighede waaroor onderwysers moes beskik om leerders te ondersteun
in staat wees om bates en ondersteuningsbehoeftes van die leerders te kan identifiseer en assesseer
In staat wees om betekenisvolle en individuele ondersteuningsplanne vir elke leerder saam te stel
Moet die ISP kan inplementeer en vordering kan assesseer
Kan kroniese medikasie gebruik - maar wees bewus van die moontlik newe-effekte wat kan onstaan
Verskillende groepe wat betrokke kan wees by die ondersteuning van leerders met hindernisse
Klas ondersteuningspan
Gebruik van 'n klasassistent om leerders te ondersteun
Skoolgebaseerde ondersteuningspan
Span wat bestaan uit mede-onderwysers, skoolhoof, dept hoof en ouers
Distrikgebaseerde ondersteuningspan
Bestaan uit onderwysers, sielkundiges, spraak terapeute, arbeidsterapeute
Informele vorme van ondersteuning
Die onderwyser kry ouers, ouer groepe, die skool se beheurliggaam en organisasies wat gestemdes ondersteur betrokke