Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
5.2 Outistiese spektrum van hindernisse - Coggle Diagram
5.2 Outistiese spektrum van hindernisse
komplekse neurologiese gestremtheid wat aan abnormale sosiale gedrag, taal-en kommunikasievaardighede en ongewone gedrag gekenmerk word
Beinvloed die kind se interaksie met die wêreld
ASD is 'n spektrumversteuring - Nie net een versteuring/simptoom nie - wissel in voorkoms en erns van simptome
ASD sluit 3 ontwikkelingsgestremthede in
Outistiese gestermtheid
Apergersindroom
Ernstige ontwikkelingsindrome
ASD toon twee kenmerkende domeine (eienskappe volgens die DSM-5
Agterstand in sosiale kommunikasie en interaksie
Beperkte en herhalende patrone van gedrag, belangstelling en aktiwiteite
Ondersteuning van mense met ASD word in 3 vlakke verdeel
Vlak 1: Benodig ondersteuning
Vlak 2: Benodig aansienlike ondersteurning
Vlak 3: benodig intensiewe ondersteurning
Uitdagings ten opsigte van sosiale interaksie en vorm van verhoudings
Vind moeilike om vriendskappe en sosiale verhoudings te vorm
Ignoreer soms toenaderings/ tree ontoepaslik op (as ander mense kontak met hulle probeer maak)
3 eienskappe
Afsydige en onbetrokke sosiale interaksie
Passiewe sosiale interaksie
Aktiewe maar vreemde interaksie
Uitdagings tov sosiale kommunikasie
Vermoë om te kan kommunikeer is heeltemal afwesig
Moeilik om enige vorm van kommunikasie te gebruik of interpreteer
Behoeftes word gekommunikeer deur die persoon na die verlange objek te trek en na dit te wys + paar woorde te gebruik
Meer woorde en sinne word gebruik
eensydig en herhalend
gewoonlik net herhaling van wat hulle hoor
Hoogsfunksionerende autism soos Asperger-sindroom
Taal is baie formeel en word baie presies gebruik
gesprek is baie eensydig en gaan net oor sy belangstelliings - neem nie sosiale reëls in ag nie
Uitdagings tov verbeelding en buigsame denke
Beperking tot buigsame denke
Enige verandering in roetine baie negatief hanteer word
verkies voorspelbaarheid
Moeilik om te verstaan dat sekere reëls buigsaam kan wees
vind dit moeilik om hul eie gedrag te reguleer.
Kan groot gedeeltes van iets memoriseer waarvan hul hou (bv fliek), maar verstaan nie noodwendig wat hulle sê nie
Speel gewoonlik dieselfde speletjie oor en oor
Beperkende hoeveelheid omgewingstimuli wat hulle kan inneem - kan meltdown veroorsaak
Agtergrond klanke kan oorheusend raak
Spesifieke voedselvoorkeure agv tekstuur
vermy persoonlike kontak
Ander eienskappe wat met outisme geassosieer word
Snaakse beweging
Slaap en eet -hindernisse
Gemoedskommelinge
Aandag en konsentrasie
gedrag
Spesifieke vaardigehede
Moontlike oorsake
nog nie presiese oorsake vasgestel nie
disfunksies in die sentrale senuweestelsel wat deur gebrekkige neuro-ontwikkeling versooksaak word
Omgewinsfaktore soos gifstowwe en virale infeksies
Genetiese faktore