Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Middelverwante verslawing en fetale alkohol sindroom - Coggle Diagram
Middelverwante verslawing en fetale alkohol sindroom
Definisies
Dwelmverwante of psigo-aktiewe stof - Chemiese stof wat effek het op senuweëstelsel
Middelgebruik - nie negatiewe uitwerking (koffie)
Dronkenskap - wanneer psigologiese stof oormatig gebruik word
Middelmisbruik - meng in met daaglikse funsionering
Middelafhanklikheid (verslawing) - Kognitiewe en psigologiese gedrag wat na vore kom na gereelde gebruik van psigologiese stof
Psigologiese verslawing
individu voel hy het dit nodig om voldoende te kan funksioneer
Fisiologiese verslawing
Toleransie - liggaam aanpas by konstante teenwoordigheid
ontrekkingsimptome
Babbelas - matige vorm van alcohol ontrekking
Delirium - ernstige alkohol ontrekking - hallusinasies, lewensgevaarlike fisiese reaksies
fetale alkoholsindroom - intellektuele hindernis
Dwelms - onmiddelike sterk resultate.
Oorsake - trippelkwesbaarheidsteorie
Biologie invloede
Gentiese-oorgeërfde geneigdheid
Algemene psigologiese invloede
Plesier
Ontsnapping van fisiese/emosionele pyn
Hulpmiddel om in beheur te voel
Vermyding van ontrekkings simptome
Teenwoordigheid van gemoedversteurings
Spesifieke sosiale invloede
Blootstelling
Sosiale / kutruele verwagtinge
Leer bl 4 van leesbylaag
Ander dwelmiddels
Inhaleerders
Gom, asetoon, petrol word ingeasem (gekose middels agv tekort aan geld)
Anaboliese steroide
Kom voor in wettige medikasie
Ontwerpdwelms
deur farmaseutiese maatskappye ontwikkel vir behandeling van spesifieke siektes
word misbruik soos bv ecstacy (sintuig ervarings te verhoog)
Fetale alkohol sindroom
Voorgeboortelike gebruik van alkohol
Disfunksie van die sentrale senuweestelsel,
Visie en gehoorprobleme
kenmerkende gelaatstrekke
klein oë
buitengewone dun bolip
gladde veloppervlakte tussen neus en bolip
Vertraagde groei voor en na geboorte
ADHD
Intellektuele versteuring
Leerafwykins, vertraagte ontwikkeling
Behandeling
Minderheid gevalle suksesvo
Individu moet persoolik gemotiveerd wees om afhanklikheid te oorkom
Biologiese + psigologiese behandeling
Programme wat voorkoming aanmoedig moet geimplimenteer word