Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
KWT 1&2 Eksamen - Coggle Diagram
KWT 1&2 Eksamen
Ekologiese Interaksies:
Elke lewende oragnisme op aarde is afhanklik van, en het interaksie met, ander lewende en nie lewende dinge om te oorleef. Die interaksie van organisme met ander oragnismes en hul omgewing bestudeer word ekologie genoem. 'n Persoon wat hierdie verwantskappe en interaksie bestudeer word 'n ekoloog genoem. Die ekologiese interaksies wat in 'n spesifieke gebied plaasvind: bevolkings (populasies) gemeenskappe ekosisteme biosfeer
-
Ekosisteem en biosfeer:
Hierdie is interaksie tussen die verskillende bevolking om'n gemeenskap te vorm. Indien ons nou die gemeenskappe se interaksie met nie-lewende dinge in hul omgewing bestudeer, dan is ons besig om ekologie op die ekosisteem-vlak te bestudeer. Dink aan die verskillende bevolkings van gemeenskap in die Kruger Nasionale Park vorm, soos:
Sebras
Olifante
Leeus
Springbokke
Verkillende soorte bome en grasse
Wat is 'n ekosisteem?:
As voordbeeld die sebra en springbokdrink water terwyl die olifant modder oor homself gooi om af te koel.
Al die ekosisteme op aarde kombineer om die biosfeer te vorm.
Ons kan op die biosfeer-vlak op 'n baie groter skaal ondersoek hoe lewende en nie-lewende dinge met mekaar in interaksie is.
Dit sluit klimaatverandering in asook hoe die aarde oor die eeue verander het en selfs hoe die beweging van die aarde verskillende ekosisteme, sowel as windpatrone en rots- en grondvorming beïnvloed.
-
Kompetisie:
Wanneer organismes in 'n ekosisteem kosbare en dikwels skaars hulpbronne soos voedsel en water met mekaar moet deel is hulle in kompetisie met mekaar. Die verskillende organismes ding met mekaar mee om dieselfde hulpbronne veral voedsel.
Simbiose:
Die begrip simbiose beskryf die manier waarop twee spesies saamleef in dieselfde gemeenskap waar hulle oor 'n lang tydperk met mekaar interaksie is. Dit kom in die vorm van parasitisme, mutualisme en kommensalisme voor.
Mutualisme: Mutualisme is 'n vorm van simbiose tussen enige twee spesies, waar albei die spesies voordeel trek uit die interaksie. Albei spesies verkry iets vanaf die ander ons kan dus sê dit is wedersyds voordeling
Kommensalisme:is 'n vorm van simbiose tussen individue van verskillende spesies waar die een spesie voordeel trek terwyl die ander nie deur die verhouding beïnvloed word nie. Anders as by parasitisme word die een organisme nie bevoordeel of benadeel nie.
Parasitisme: is 'n vorm van simbiose waar een spesie voordeel trek of baat uit die verhouding, verwyl die ander spesie op een of ander manier benadeel word. Die gasheer mag selfs sterf in sekere gevalle.
Wetenskaplike Metode
-
Tabelle
Tabelle sorteer data met die doel om dit te ontleed sodat vergelykings, verhoudings en grafieke getrek kan word.
-
-
-
Moet die eenheid van meting hê (indien dit gegee word), bv. mm, kg, ml ens.
-
-
-
Teken Van Diagramme
-
- Opskrif: Moet bo die diagram wees en onderstreep word.
- Teken slegs met 'n skerp potlood (verkieslik HB, nie donkerder nie)
- Gebruik 'n liniaal wanneer jy 'n mensgemaakte voorwerp (soos die apparaat) teken. Teken met die vrye hand wanneer jy 'n natuurlike voorwerp teken.
- Geen 3D-tekeninge nie - slegs 2D. Teken wat jy sien.
- Geen sketsagtige lyne of skaduwee word toegelaat nie, slegs stippellyne.
- Byskriflyne: gebruik 'n liniaal getrek met potlood getrek regs van die diagram parallel aan mekaar eindig in lyn met mekaar GEEN pyle aan die einde van die etiketlyn nie
-
- Byskrifte: netjies langs die byskrif lyn geskryf geskryf in pen in kleinletters, tensy die deel na 'n persoon vernoem is identifiseer ‘n deel van die tekening 'n Volledig benoemde diagram van plantselle
- Onthou: grootte, vorm en posisie
Fotosintese
Sellulêre Respirasie
-
Die viedsel wat ons van plante endiere eet, bevat potensiële energie
Hierdie energie word gedurende chemiese reaksie vrygestel uit voedsel. Die proses word sellulêre respirasie genoem.
-
-
-