Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Kw 2 Plant en Dierselle - Coggle Diagram
LW Kw 2 Plant en Dierselle
Plantselle
Selwand
Gee vorm aan sel, steun & besker sel
Selmembraan
Grens & selektiewe deurlaatbare membraan
ER
Vervoer stowwe in sel
Vakuool
Kernporie
Kernmembraan
Kern beheer alle sel aktiwitwete
Chromatien
Chloroplas
Produseer voedingstowwe deur
Fotosintese
Mitochondrion
Verantwoordelik vir respirasie, en energie vrystelling vir metaboliese prosesse
Ribosoom
Produseer proteiene
Sitoplasma
Berg & sirkuleer stowwe
Golgi-vesikel
Gaar afskeidings op
Golgi-liggaam
Verpakking, verspreiding & afskeiding v stowwe
Komponente
Alle selle bestaan uit
Protoplasme
Alle lewende materiaal in P & D sel
Bestaan
Sitoplasme
Vloeibaar, inhoud v strukture
Omring deur selmembraan
Kernplasma
Nie lewende
Dier
Geen selwand
Plant
Selwand
Organel
Klein orgaan
Diersel
Vesikels
Berg vloeistof
ER
Help met vervoer in sel
Lisosoom
Vertering
Sitoplasma
Berging & sirkulering v stowwe
Kern
Beheer alle sel aktiwiteite
Selmembraan
Grens & selektiewe vervoer
Mitochondrium
Selrespirasie & energie
Golgi liggaam
Verpakking, versprieding, afskeiding v stowwe
Verskille
Plant
Selwand aanwesig
Plastiede aanwesig
Groot vakuool
Sentrosome, lisosoom ontbreek
Vaste vorm
Dier
Selwand ontbreek
Plastiede ontbreek
Klein/afwesig vakuool
Sentrosome, lisosoom aanwesig
Onreelmatige vorm
Verskille
Selmembraan
Selwand
Boustene: Proteiene & vette
Geen vaste vorm
Selektief deurlaatbaar
Selwand
Geen selwand
Boustene: Sellulose
Vaste vorm
Ten volle deurlaatbaar