LW Kw 2 Vervoer oor membraan

Beweging v stowwe deur membraan

Diffusie

Osmose

Aktiewe vervoer

Beweging oor membraan

Water

Gasse

Amunosure

Glukose

Diffusie

Beweging v molekule vanaf

Osmose

Beweging v H O vanaf WP - WP deur diffrensiele deurlaatbare membraan

click to edit

Hipertonies

Isotonies

Hipotonies

WP

Sel omhul WP

H O beweeg uit sel

Sel krimp

Plasmoliseer

WP in sel = WP buite sel

H O beweeg nie

Bly dieselfde grootte

WP

Sel lae WP

H O beweeg in sel in

Sel inhoud swel

Sel word grootter

Aktiewe vervoer

Molekules gedra deur selmembraan, selmembraan vervoer proteiene

Mitochondrion produseer energie - beweging v organiese molekules