Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Angs en angsverwante hindernisse - Coggle Diagram
Angs en angsverwante hindernisse
Oorsake van angs en verwante hindernisse
Teorie van Trippel kwesbaarheid
Vlak 1: Algemene biologiese kwesbaarheid
Geneties geneigtheid om angstig te wees
BIS- gedrag inhibasie sisteem - angstigheid
FFS - veg en vlug - paniek
Nie direkte leiding tot angs en paniek nie, maar interaksie met omgewing bring angs na vore
Vlak 2: algemene psigologiese kwesbaarheid
Opvoeding / ontwrigting / traumatiese omgewingsfaktore se invloed op ontwikkeling van gevoel van verlies van kontrole
. Oorbeskermende ouers veroorsaak dat kinders nie leer om kontroele oor hul omstandighede kan uitoefen nie
Vlak 3: Algemene sosiale kwesbaarheid
stresvolle lewensgebeurtenisse
Dien as sneller vir psigoliese en biologiese geneigtheid tot angs
Spesifieke angsversteurings
Algemene angsversteurings
Hoogs sensitief vir bedreigings
Algemene biologiese kwesbaarheid
Behandeling: Medisyne (korttermyn), psigologiese behandelingg (llangtermyn)
Paniekversteurings
Herhaale en onverwagse paniek aanvalle - Agv biologiese-psiologiese of soiale faktore
Behandeling: Medikase en psiologiese terapie
Spesifieke fobie
irrasionele vrees vir iets spesifiek - beinvloed daaglikse funksionering van persoon
Bloed/inspuitings
Situasionele - huisbakke, vliegtuier, kloustrofobie
Natuurllike omgewings - stroms , hoogtes
Fobie vir diere
Vorm agv traumatiese insidente (direkte ervaring)
Skeidingsangshindernis
Sosiale-angshindernis
Vermyding van sosiale situasies en optredes
oorsake: biologies of soiaale faktore
Selektiewe stomheid
Afwesigheid van spraak tydens kinderjare tydens soaiale een o meer situasies
Oorsaak: sosiaale angs
Agorafobie
Angsversteuring vorm vir onverwagste paniekaanvalle
Trauma en stresverwante hindernisse
vorm agv spanningsvolle of traumatiese lewengebeurtenisse
Posttraumatiiese Streshindernis (PTSD)
affekteer emosionele gesondheid
oorloh, misdaad, ongelukke
Obsessief-kompulsiewe en verwante versteurings .
Kroniese hindernis wat persoon se funksionering aantas
Obessei = indingend en betekenlose gedagtes of drange wat die persoon probeer neutraliseer of onderdruk
Kompulsef = Herhalende, ritualistiese gedrag of gedragtes wat deur die persoon uitgeoefen word om die obsessie te onderdruk
Lees bl. 14 - 18 in leesbylaag 3
Drievoudige kwesbaarheids toerie speel rol
Gemoedsversteurings en selfmoord
Manie - abnorale hoë opwindingtoestand het (positief)
hipomaniese episode - minder negatief en beinvloed nie persoon se daaglikse funsionering negatief nie
Unipolêr- slegs episodes van depressie ervaar
Bipolêr - tussen intense depressie en manie/hipomanie wissel
Bipolêr 1: Intense maniese episodes wat eenmalig of herhaaldelik voorkom
Bipolêr 2: Gekenmerk deur depressiewe + hipomanise episodes
Major depressiewe versteuring - ernstige vorm van depressie. Kan in enkele episode voorkom of herhalend wees (ook bekend as gekompliseerde rou)
Kroniese major depressie - episodes wat vir 2 > aanhou
Diagnose van gemoedsversteurings
Deur die DSM 5 + spesialiste gediagnoseer
Drievoudige kwesbaarheidsteorie (biologies, soiaal, psigologies)
Medisyne + psigologiese behandeling + elektro-konvulsiewe terapie
Pre-menststruele disforiese versteuring
Verskil van PMS, Persone ervaar erinstige gemoed skommilinge en internsiewe gemoedstoestandee en fisiese simptome van angs
Ontwrigte gemoedsreguleringversteuring
Versteuring wat baie naby is aan bipoler.
Selfmoord oorsake deur Durkheim
Altruistiese
Kultruele verwagting wanneer aan familie oneer gewbring het
Egoistiese
Verlies van gemeenskap ondersteuning
Vervreemding of pertinente ontwrigting
Iets soos werk wat hoë aansien bied verloor het
Fatalistiese oorsake
Verlies van kontrole
Selfbesering
Sny, brand + ander vorms van irrasionele besering
Verligting van emosionele pyn en dan ontwikkel dit in gewoonte
Geen doel om lewe te beindig