Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Uidagende gedrag - Coggle Diagram
Uidagende gedrag
oorsake van vyandige gedrag by kinders
verbrokkkeling van vaste fondamente
tekort aan aanvaarding
tekort aan basiese behoeftes
gebrek aan sekurteit + vastheid
enkeloouer gesinne
armoede + geweld in ons land
TIpe uitdagende gedrag
Fisieke en byna fisiese geweld
Sielkundige geweld
Seksuele teistering
Verbale wreedheid
Aanlyn of kuber geweld
Struktruele uitdagings
Sosio-ekonomiese Uitdagings
Onderwysbestuurstelsels
Owerhede wat besluit oor onderwyser opleiding
FInansies vir verbetering
Bendes
Verslawing
Dwelms
Kompulsiewe gedrag
Internet verslawing
Hantering van uitdagende gedrag in die klaskamer
Kweek behoortheid, waardigheid en hoop
Verbreek negatiewe siklusse
Wees voorbeeld van omgee
Organisasie van die klaskamer
Vermyding van uitdagende gedrag
uitdagende gedrag gevolge
Meng in met optimale leer
vertroebel en beperk verhoudings
bereig veiligeheid van betrokkene en die om hom
kom algemeen voor by:
Hoerskool leerders
Seuns
Stedelike gebiede
Opvoedkundige implikasies v uitdagende gedrag in die klaskamer
oorvol klaskamers
herhaaldelike verkleindering en negatiewe benadering
onderwysers word hard en sinies
Agressiewe gedrag - geassosieer met jeugmisdaad + gebruik van afhanklikheidsvormende middels