Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Uitdagings t.o.v. lewensvaardighede - Coggle Diagram
Uitdagings t.o.v. lewensvaardighede
Intellligensie - om te leer en verstaan en dit by veranderde wereld toe te pas
FIsiese vaardigehede
vaardigehede tydens ontwikkeling van kind (Strydom...)
basiese funsionering van ligaam te verstaan
elke persoon se liggaam is uniek
begrip vir gesonde en gebalanseerde eet gewoontes
verstaan konsep van siektes en die aanteeklikheid
bemeestering van motoriese vaardigehede
Emosionele intelligensie
emosioneel gelaaide inligting korrek te verwerk en toepaslik daarop reageer
Sosiale intelligensie
sukselsvol met ander kommunikeer en onderhandel, om persoonlike gevoelings/behoeftes te kan toon en konstruktiewe terugvoer kan gee
Basiese vaardighede wat bemeester moet word
Positiewe selfbeeld + manier om emosies en gedrag te reguleer
Empatie + sosiale probleemoplossing
Toewyding, betroubaarheid
Leierskapeienskappe - beplan, bestuur, organiseer
Luistervaardigehede
faktore wat ontwikkeling verhinder
Ouers
Toon emosionele onvoeldoende optrede
Toon onvanpaslike sosiale gedrag
Onderwysers
Erge dissipline
Onkonswkwent en onduidelike reels
onvermoe om nie verbale leerhindernisse te identifiseer
voortdurende akademiese mislukking sonder ondersteuning
Afwesigheid om interkultruele sosiale vaardighede te ontwikkel
Intellektuele intelligensie
NB denkvaardighede
Krtiese denke - NB vir skepping van nuwe insig
Reflektiewe denke - sin uit nuwe inlgting te maak deur vorige ervarings
Konflikhanteringsdenke
Probleemoplossing
Motiverings intelligensie
Verandelikes wat bydre tot spesifieke gedrag
Dringendheid om spesifieke gevoel aan te spreek
beloning wat volg
Mootnlikheid van Sukses
teopassing van aangeleerde gedrag
teenstllende motiewe en ander onderliggende faktore
faktore wat deel vorm van sterk motiveringsvaardigehde
Droom of visie
Sterk veerkragting
Morele intelligensie
Tussen reg en verkeerd te onderskei
Kohlberg se model
Kinders neem waardes aan van ouer
Ontwikkeling van moraliteit vind plaas duer beloning en straf
Ontwikkeling van moraliteit
Vermyding van straf
Vergelyking van goedkeuring
Onderwerping van gesag
Ontwikkleing van morele oordeel gebaseer op persoonlik beginsels
Situasionele intellegensie
Samevatting van al die lewensvaardighede
Kom na vore wanneer in uitdagende situasie