Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Toerisme Kw 2 Die attraksiesektor - Coggle Diagram
Toerisme Kw 2 Die attraksiesektor
Subsektore
Dobbel & lotterye
Ontspanning
Bewaring
Sport & ontspanning
Geleenthede & konfensies
Def
Interessante plekke wat toeris besoek vir plesier,opfoeding, vermaak
Soorte attraksies vir toeriste
Natuurlike attraksies
Geografiese kenmerke
Klimaattoestande
Diere & plante
Terrein
Mensgemaakte attraksies
Museums
Temaparke
Sportgeriewe
Geboude natuurlewegebied
Koopsentrums
Religieuse geboue
Primere attraksies
Hoofrede vir die besoek aan bepaalde bestemming
Hoofrede vir reis
Gee karakter aan bestemming
Ontwikkel beeld v bestemming
Sekondere attraksies
Attraksie wat toeris besoek na/van primere attraksie
Verbeter aantreklikheid v primere bestemming
Verhoog bydrae geld wat toeris bestee
Verleng tyd wat toeris in gebied deurbring