Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Toerisme Kw 2, Die Suid Afrikaanse graderingstelsel - Coggle Diagram
Toerisme Kw 2
TGCSA
Tourism Grading Council of South Africa
Verantwoordelikheid
Assessore op te lei
Bevindings goed te keur of verwerp
Instellings gradeer
Graderingsplate te verskaf
Gereelde kontrole uit te voer
Voordele
Toeriste
Weet wat om te verwag
Kan ingeligte keuse v verblyf maak
Terugvoerstelsel word gebruik vir komplimente en kritiek
Instelling
Naam word gratis op TGCSA geplaas
Adverteer in TGCSA se publikasie
Gradering goed vir besigheid
Graderingsraad se logo mag in advertensiemateriaal gebruik word
Die Suid Afrikaanse graderingstelsel