Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Taalteorie - Coggle Diagram
Taalteorie
Sosio-kulturele Teorie en Sone van Proksimale Ontwikkling (Socio-cultural theory and Zone of Proximal Development)
Daar is 'n sones waar kinders nie take deur hulself kan vooltooi nie.
In die middel is die sone van proksimale ontwikkling.
Sone van werklike ontwikkeling - Onafhanklik.
Steierwerk is gebruik in die sone om kinders to help om te leer.
Kinders het 'n sone waar hulle leer. )
Sosiale interaksie speel 'n rol in ontwikkling.
Omgewing en mense rondom kinders is verantwoordelik vir die ontwikkling van hoër-orde funksies.
Maslow's hiërargie van behoeftes (Maslow's hierarchy of needs)
Die onderkant behoeftes is die belangrikste en moet eers vervul word.
Die boonste behoeftes is die laaste behoeftes wat ontmoet moet word.
Daar is vyf vlakke in die driehoek.
Kinders moet die twee onderste vlakke ontmoet voordat hulle kan probeer vir die boonste vlakke.
Wys die behoeftes wat ontmoet moet word
Kognitiewe Ontwikkling Teorie (Cognitive Development theory)
Kinders vorm breinkaarte wat hulle uitbrei wanneer hulle nuwe dinge leer.
Gebeur deur drie prosesse: Assimilasie, akkommodasie en ewewig.
Daar is fases:Sensories motories, Preoperasioneel, konkreet operasioneel en formele operasioneel.
KInders groei hulle kennis deur interaksie en terwyl hulle die wêreld ontdek.
Konstruktivisme Teorie (Constructivism theory)
Mense ontwikkel hulle eie kennis.
Leer is 'n sosiale proses.
Gebruik vorige kennis om hulle nuwe idees te bou.
Leer is 'n aktiewe proses.
Kennis is gebou deur ervaring.
Leer is gekontekstualiseer.
Leer bestaan in die verstand.
Kennis is persoonlik.
Motiveering is die sleutel om te leer.