LW Kw 1

Vitamiene

Nodig vir

Normale metabolisme

Groei

Ontwikkeling

Benodig in klein hoeveelhede

Elemente

C

H

O

N

P

S

Soorte

Vetoplosbaar

Wateroplosbaar

A

D

E

K

B

C

Gebreksiektes

Gebreksiektes

B1

Volgraan pap, lewer

F(x)

Gesonde eetlus

Voorkom hardlywigheid

Beri-beri, senuweesiekte

B2

Vleis, vis

F(x)

Rol in senuweestelsel & vertering

Pellagra

C

Sitrusvrugte, groen groentes

F(x)

Voorkom infeksie

Handhaaf gesonde aarwande, tandvleis

Skeurbuik

Bloeiende tandvleis

Bloeding onder vel

A

D

E

K

Wortels, suiwelprodukte

F(x)

Goeie sig

Gesonde vel

Swak nagvisie

Droe harde vel

Suiwelprodukte, sonlig

F(x)

Absorbeer Kalsium

Versterk bene

Ragitis, Osteoporose

Koringkiem, vleis

F(x)

Gesonde rooibloedselle

Onvrugbaarheid, Anaemia

Beskerming teen kanker & hartsiektes

Groen blaargroentes

F(x)

Benodig vir bloedstolling

Oormaat bloeding v wond

Anorganiese verbindings

Water

Minerale (elemente)

Makro-nutriente

Belangrikste anorganiese molekule vir lewende organismes

Mikro-nutriente

F(x)

Vervoermiddel

Smeermiddel

Oplosmiddel

Reguleer liggaams temperatuur

Verleen stewigheid

Speel rol in chemiese reaksies in liggaam

Diere kry dit uit kos wat hul eet

Plante kry dit uit grond

Minerale wat plante & diere in groot hoeveelhede nodig het

Bv

Natrium

Kalsium

Magnesium

Kalium

Minerale wat plante en diere klein hoeveelhede nodig het

Bv

Yster

Jodium

Minerale en hul gebreksiektes

Makro-elemente

Magnesium

Fosfor

Natrium

Kalium

kalsium

Mikro-elemente

Yster

Jodium

Bron

Bron

Groen blaargroentes

Vleis

Aartappels

Benodigheid

Vervoer suurstof in liggaam

Vorm hemoglobien

Gebrek

Moegheid

Anemie

Hoofpyn

Chlorose

Gebrek

Benodigheid

Seesout

Seekos

Reguleer tempo v metabolisme

Goiter/kropgeswel

Bron

Benodighede

Gebrek

Melk

Kaas

Groen groentes

Ontwikkeling v sterk bene & tande

Raggites

Osteomalasie

Bron

Blaar grooentes

Volgraanprodukte

Benodighede

Beengroei

Chlorofil (by plante)

Energievrystelling

Ordentelike fotosintasie (plante)

Gebrek

Spierswakte

Krampe

Bron

Suiwelprodukte

Vleis

Hoender

Benodighede

Ontwikkeling v skelet, tande & energievrystelling

Gebrek

Seldsaam

Plante, vertraagde groei

Bron

Benodighede

Gebrek

Sout

Vleis

Melk

Handhaaf waterbalaans v liggaam

Baie seldsaam

Bron

Benodighede

Gebrek

Piesangs

Vleis

Sitrusvrugte

Handhaaf waterbalaans v liggaam saam Natrium

Spierswakte

Onreelmatige hartklop

Prikkelbaarheid

Stikstof

Inhibeer groei v plante