Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Kw 1 - Coggle Diagram
LW Kw 1
Organiese verbindings
Koolhidrate
Bron
Brood, rys
Boustene/monomeer
Glukose
Elemente
C
H
O
Geklasifiseer op
Suiker eehede (sakkariede)
Monosakkaried
Glukose
Fruktose
Galaktose
Diesakkaried
Maltose
Sukrose
Laktose
Polisakkaried
Stysel
Sellulose
Glikogeen
Biologiese belang
Energiebron
Glukose-energie vrygestel tydens respirasie
Reserwe energiebron
Stysel, Glikogeen
Strukturele kompponent
Selwand, sellulose
Proteiene
Bron
Vleis, vis
Boustene
Aminosure
Elemente
(soms S,P)
C
H
O
N
Proteiene
denatureer
by
hoe temperatuur
& drastiese
pH verandering
Denatureer
Verloor vorm en funksies
Biologiese belang
Boustowwe
Spiere, been, neals
Strukturele komponent
Selmembrane
Reserwe energiebron
Voorbeelde
Ensieme
Hormone
Teenliggaampies
Stoor potensiele energie
Lipiede
Bron
Neute, vet vleis, olies
Boustene
Vetsure & gliserol
Elemente
C
H
O
Soorte
Versadig
Afkomstig
Diere
Vastestof
by kamertemperatuur
Botter, varkvet
Onversadig
Afkomstig
Plante
Vloeistof
by kamertemperatuur
Olyfolie, sonneblomolie
Biologiese belang
Ryk bron v energie
Reserwe energiebron
Isoleringsmateriaal
Skokabsorpsie
Niere
Strukturele komponent
Selwand
Absorbeer
Vitamiene A, D, E, K
Nukleiensure
Elemente
H
O
C
N
Soorte
DNA
Deoksiribonukleiensuur
Voorkoms
Nukleus
Mitochondrion
Funksies
Belangrik vir proteiensintese & selaktiwiteit
Dra oorerflikheidseienskappe oor
RNA
RIbonukleiensuur
Voorkoms
Nukleus
Sitoplasma
Ribosome
Toets vir
Glukose
Reagens
Fehling A & B
Kleurverandering
Baksteenrooi
Stysel
Reagens
Jodium
Kleurverandering
Swart
Proteiene
Reagens
Millon se reagens
Kleurverandering
Wynrooi
Lipiede
Toets op
Filtreerpapier
Reagens
Etanol
Verbindings/molekules
Organies
Bestaan uit
C-Atoom, H & O is aan hom gebind
Sluit in
Proteiene
Koolhidrate
Lipiede
Neuklensure
Vitamines
Anorganies
Sluit in
Chemiese stowwe wat nie koolstofkettings of koolstofringe bevat nie
Water
Minerale