Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
FUNKSIONELE GROEPE, image, Vir haloalkane is die funksionele groep steeds…
-
ons moet spesifiseer waar die dubbelbinding voorkom.
Ons begin tel vanaf die koolstof wat naaste aan die dubbelbinding voorkom.
Vyf koolstowwe in die aaneenlopende ketting, met die dubbelbinding by die tweede koolstof.
naam: pent-2-een OF 2penteen
Vir haloalkane is die funksionele groep steeds alkaan, ons het net 'n halogeen daaraan gebind
Benaming: 1. spesifiseer by watter koolstof is die halogeen gebind.
- Tel aantal koolstowwe.
-
Goue reel: onthou koolstof kan vier bindings maak met elemente.
Sodra daar dubbel en trippelbindings is verminder die aantal bindings wat koolstof kan maak.