Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Kinetiese molekulere teorie, FW kw 1 - Coggle Diagram
Kinetiese molekulere teorie
Dui verskillende fases van materie aan
Materie
Bestaan uit deeltjies wat bepaalde hoeveelheid energie het
Energie afhangend v temperatuur
Spasies tussen deeltjies
Aantrekkingskrag wanneer deeltjies naby mekaar kom
Eienskappe van materie
Vaste stof
Deeltjies
Atome & molekule
Energie & beweging v deeltjies
Min energie
Vibreer om vaste punt
Spasies
Min ruimte
Styf teen mekaar gepak
Aantrekkingskragte
Sterk kragte
Vaste volume
Fase-verandering
Vloeistof
Gas
Vloeistof
Deeltjies
Atome & molekules
Energie & beweging v deeltjies
Meer energie as vastestof
Beweeg vrylik rond
Spasies
Groter spasies as vaste stof
Aantrekkingskragte
Swakker as in vaste stowwe, sterker as gas
Fase-verandering
Gas - temperatuur toeneem
Vaste stof - Temperatuur afneem
Gas
Energie & beweging v deeltjies
Baie energie
Voortdurend aan die beweeg
Spasies
Groot a.g.v. hoe energie
Aantrekkingskragte
Swak a.g.v groot spasies
Fase-verandering
Vloeistof
Vastestof
Afkoel
Deeltjies beweeg nader aan mekaar en vorm sterker aantrekkingskragte
Deeltjies
Atome & molekules
FW kw 1