Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Magnetisme, Fase van materie, FW kw 1 - Coggle Diagram
Magnetisme
Magneties
'n krag wat magnetiese voorwerpe op mekaar kan uitoefen sonder kontak
Voorwerp omring met magnetiese velde wat swakker word hoe verder hul v mekaar is
Metaal
Ferromagnetiese stof
Fase van materie
Smeltpunt
Temperatuur waar vaste stof sy fase / toestand verander na 'n vloeistof
Smelt
Vriespunt
Temperatuur waarby vloeistof fase / toestand verander om 'n vaste stof te word
Vries
Kondensasie
Teenoorgestelde van verdamping
Gas verander na vloeistof
Sublimasie
Vaste stof verander na gas
Omgekeerde proses is deposisie
Deffisie
Beweging v deeltjies vanaf hoe konsentrasie na lae konsentrasie
Kookpunt
Spesifieke temperatuur waarby vloeistof fase verander na 'n gas
FW kw 1