Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Digitale onderrigmetodes 3818436 - Coggle Diagram
Digitale onderrigmetodes
Omgekeerde klaskamer
Voordele van die omgekeerde klaskamer metode
1. Leerders werk volgens hul eie tempo. 2. Leerders kan enige tyd werk hersien. 3. Die onderwyser kan makliker een-tot-een aandag aan leerders in die area wat hul dit die meeste nodig het. 4. Leerders kan maklik werk opvang wat hulle gemis
Nadele van die omgekeerde klaskamer metode
1. Nie elke skool of leerder het toegang tot 'n rekenaar en/of internet nie. 2. Nie elke leerder leer doeltreffend voor 'n skerm nie.
-
Gemengde leer
Voordele van die gemengde leer metode
1. Gemengde leer is goed geskik vir groot groepe. 2. Gemengde leer maak dit moontlik om beter en vinninger terugvoer te geen aan leerders. 3. Gemengde leer is goed vir onderwysers wat nie-tegnologie aanhangers is nie, omdat daar nogsteeds 'n element van in persoon onderrig is.
Nadele van die gemengde leer metode
1. Afhangende van hoe die onderwyser die gemengde klas saam stel kan dit die leerders motiveer of hul moed af bring en nie motiveer nie. 2. Onderwysers wat nie basiese tegnologie vaardighede het nie, gaan sukkel om die metode te gebuik. 3. Een van die grootse probleme wat ontstaan met aanlyn werk is plagiaat en geloofwaardigheid van die leerders se werk.
Wat is gemengde leer?
Gemengde leer is 'n formele onderwysprogram waar die leerder 'n gedeelte van die inhoud en instuksies aanlyn ontvang en 'n gedeelte in persoon onderring onvang by die skool.
Aanlyn leer
Voordele van die aanlyn leer metode
1. Dit is 'n goeie manier om studentebetrokkenheid te verhoog wanneer dit as deel van 'n gemengde leertegniek gebruik word. 2. Die gebruik van aanlynleerinstrumente maak dit vir jou makliker om verskillende onderrigmetodes te beoefen en om instruksies te gee. 3. Die gebruik van aanlyn leer bespaar tyd met beplanning en om punte te gee.
Nadele van die aanlyn leer metode
1. Leerders het gereelde toegang tot tegnologie nodig by die skool, wat nie altyd moontlik is nie. 2. Die hoeveelheid tyd wat leerders voor die skerm spandeer kom ook as 'n probleem voor. 3. Daar is ook die moontlikheid dat leerders oneerlik met aanlyn toetse kan wees deur gebruik te maak van digitale hulpmiddels.
Wat is aanlyn leer?
Aanlyn leer is leer wat vergemaklik word deur die gebruik van tegnologie.
Aanlyn lesse is ontwerp om die werklike potensiaal van digitale tegnologie beter te benut en die leerervarings te verbeter deur middel van innoverende benaderings.