Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
AFRIKAANS - Coggle Diagram
AFRIKAANS
LEESTEKENS
hoofletters
punt
komma
kappie
deelteken
BYVOEGLIKE NAAMWOORDE
verboe vorm
trappe van vergelyking
intensiewe vorm
in te kleur
beskryf selfstandige naamwoorde
SINSOORTE
stelsin
vraagsin
uitroepsin
bevelsin
BYWOORDE
vertel meer oor die werkwoord
plek
waar aksie plaasvind
tyd
wanneer die aksie plaasvind
wyse
hoe die aksie plaasvind
ONTKENNING
negatiewe vorm
dubbele ontkenning
lang sinne = 2 nie's
bevelsinne = moenie/ moet nie
TYDSVORME
verlede tyd
teenwoordige tyd
toekomstige tyd
GREPE
klank
volgens wat ons hoor
letter
volgens die woord se spelling
SELFSTANDIGE NAAMWOORD
mense, plekke en dinge
meervoud, verkleining of geslag
SINONIEM
dieselfde
ANTONIEM
anders
WERKWOORD
dui die aksie aan
HOOFwerkwoord
op sy eie kan staan
HULPwerkwoord
dui tyd aan
ENKELVOUDIGE SIN
een werkwoord
ONDERWERP
wie die aksie uitvoer
VOORWERP
aan wie/wat die aksie uitgevoer word
WERKWOORD
die aksie wat uitgevoer word
IDIOME
dieper betekenis
ALFABETIESE VOLGORDE