Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Menslike imuniteit - Coggle Diagram
Menslike imuniteit
3de linie
Antigene & antiliggaampies
Spesifiek
2 tipes witbloedsellle
Limfosiete
Fagosiete
Blifosiete
Been
Tlimfosiete
Timusklier
Stappe
Patogene word gemerk sodat fagosiete dit kan verteen
Patogene groepeer saam en raak onaktief
Patogeenselle bars oop
1ste linie
Nie - Spesifiek
Plekke aan liggaam
Vel
Slymvliese, lugweë
Spysverteringskanaal
Liggamsprosesse
Afskeiding van sweetkliere
Trane
Sweet
Soutsuur in dermkanaal
2de linie
NIe spesifieke
Fagositose
Inflamasie
Reaksies op inflamasie
Bakterieë + ander patogene bereik liggaam dmv wond
Bloedplaatjies stel stollingspatogene af
Maselle skei stowwe af - bloedvate verwyd - meer bloed
Neutrofiele+makrofage vernietig patogene deur fagosiete
Makrofage skei stowwe af wat imuunsisteem help herstel
Inflmasie hou aan vreemde stowwe verwyder tot wond genees