Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Supermoondheid & koue oorlog - Coggle Diagram
Supermoondheid & koue oorlog
Supermoondheid
Def
Land wat internasionaal n dominante posisie het en in staat is om gebeure wereldwyd te beinvloed
Brittanje voor oorlog magtigtse land
Na 1945
Amerika & USSR supermoondheid
Teenoorgestelde ideologiee
Amerika kommunisties
Staat besit alles
Geen vryheid
Die koue oorlog
Spanning tussen supermoondhede deduur vanaf 1945 tot 1989
"Wapens" v KO
Propaganda
Spioenasie
Ekonomiese invloed
Ontdekking v kernwapens, nie warm oorlog
Ruimtewedloop
Kompetisie tussen VSA & USSR om status v wereld te behaal
Verskoning
Wetenskaplike eksperimente
Verkennings
Ruimteverkenning
Nasionale sekuriteit
Okt 1957
Sputnik sataliet in ruimte gelanseer
29 000 km/h, vir 3 maande lank
Nov 1957
Laika, eerste dier in ruimte
Jan 1958 Russe 1ste sataliet in ruimte
12 April 1961 Yuri Gagarin, in voskos 1 om aarde gevaar
1963
Valentina tereshkova in ruimte
20 Jul 1969 Neil Armstrong in Apollo 11 op maan